Sasol Soogdiere vir Beginners (Volle weergawe): Blitsfeite, fotos en videos van 46 Suider-Afrikaanse diere at App Store analyse

App power index: 180 (based on ranks around App Stores today)
Reference Education
Developer: Satpack Travel
Price: 0 free
Current version: 1.8, last update: 7 years ago
First release : 06 Mar 2015
App size: 163.06 Mb
4.8 ( 4448 ratings )
follow app

Estimation application downloads and cost

> 3.96k
Monthly downloads
~ $ 1.62k
Estimation App Cost


** ’n Korter weergawe van die toep kan verniet afgelaai word, met die opsie van ’n in-toep aankoop van die volle weergawe.
----

Het jy geweet?
• n Luiperd se stert is so lank soos sy liggaam.
• Grondeekhorings fluit hard wanneer hulle bedreig word.
• Leeus brul so hard dat hulle van 10 km ver gehoor kan word!

Leer meer interessante feite oor Afrika se diereryk met behulp van die Sasol Soogdiere vir Beginners toep.

Die toep is handig en maklik om te gebruik, en is n ryk bron van inligting oor die mees algemene diere wat jy in die streek sal teëkom – óf in ’n nasionale park of naturreservaat, óf op ’n staptoer in die natuur, óf selfs langs die kus. Van die ‘Groot Vyf’ tot die soogdiere wat in die oseaan leef, hierdie toep dek alles.

Die toep is hoogs geskik vir beginners sowel as besoekers aan die streek. Dit sluit in pragtige fotos, videos diereroepe, kaarte en maklik leesbare teks oor Suider-Afrika se natuurlewe (insluitend die bewaringstatus van elke spesie).

HOOFKENMERKE
• Maklik om te gebruik, navigeer en soek
• Bevat 46 spesies
• Ongeveer 240 fotos
• Videos and diereroepe is ingesluit, waar beskikbaar
Read more
# Term Store county Place Priority
1 saso 20 ⭐️⭐️⭐️⭐️
Available in countries
Country Price
Canada 5.49 CAD
China 25 CNY
France 4.49 EUR
Germany 4.49 EUR
Italy 4.49 EUR
Netherlands 4.49 EUR
Portugal 4.49 EUR
Spain 4.49 EUR
Poland 4.49 EUR
UK 3.99 GBP
India 299 INR
Japan 490 JPY
Korea, Republic Of 999.99 KRW
Poland 18.99 PLN
Russia 299 RUB
Turkey 26.99 TRY
USA 3.99 USD
Korea, Republic Of 4.39 USD
Ukraine 3.99 USD
Available for devices
iPhone4, iPad2Wifi, iPad23G, iPhone4S, iPadThirdGen, iPadThirdGen4G, iPhone5, iPodTouchFifthGen, iPadFourthGen, iPadFourthGen4G, iPadMini, iPadMini4G, iPhone5c, iPhone5s, iPadAir, iPadAirCellular, iPadMiniRetina, iPadMiniRetinaCellular, iPhone6, iPhone6Plus, iPadAir2, iPadAir2Cellular, iPadMini3, iPadMini3Cellular, iPodTouchSixthGen, iPhone6s, iPhone6sPlus, iPadMini4, iPadMini4Cellular, iPadPro, iPadProCellular, iPadPro97, iPadPro97Cellular, iPhoneSE, iPhone7, iPhone7Plus, iPad611, iPad612, iPad71, iPad72, iPad73, iPad74, iPhone8, iPhone8Plus, iPhoneX,