Sasol Soogdiere vir Beginners (Lite): Blitsfeite, fotos en videos van 46 Suider-Afrikaanse diere at App Store analyse

App power index: 120 (based on ranks around App Stores today)
Reference Education
Developer: Satpack Travel
Price: 0 free
Current version: 1.8, last update: 7 years ago
First release : 10 Dec 2014
App size: 162.63 Mb
4.8 ( 3888 ratings )
follow app

Estimation application downloads and cost

> 2.64k
Monthly downloads
~ $ 1.08k
Estimation App Cost


Het jy geweet?
• n Luiperd se stert is so lank soos sy liggaam.
• Grondeekhorings fluit hard wanneer hulle bedreig word.
• Leeus brul so hard dat hulle van 10 km ver gehoor kan word!

Leer meer interessante feite oor Afrika se diereryk met behulp van die Sasol Soogdiere vir Beginners toep.

Die toep is handig en maklik om te gebruik, en is n ryk bron van inligting oor die mees algemene diere wat jy in die streek sal teëkom – óf in ’n nasionale park of naturreservaat, óf op ’n staptoer in die natuur, óf selfs langs die kus. Van die ‘Groot Vyf’ tot die soogdiere wat in die oseaan leef, hierdie toep dek alles.

Die toep is hoogs geskik vir beginners sowel as besoekers aan die streek. Dit sluit in pragtige fotos, videos diereroepe, kaarte en maklik leesbare teks oor Suider-Afrika se natuurlewe (insluitend die bewaringstatus van elke spesie).

Die toep wat hier afgelaai kan word bevat 5 gratis spesiebeskrywings. Die res van die 41 spesies kan ontsluit word met n enkele in-toep aankoop. Die aanvanklike aflaai grootte van die toep is omtrent 140 mb, want al 46 spesies word terselfdertyd afgelaai.

HOOFKENMERKE
• Maklik om te gebruik, navigeer en soek
• Bevat 46 spesies
• Ongeveer 240 fotos
• Videos and diereroepe is ingesluit, waar beskikbaar
Read more
# Term Store county Place Priority
1 saso 8 ⭐️⭐️⭐️⭐️
Available in countries
Country Price
Canada free
China free
France free
Germany free
Italy free
Netherlands free
Portugal free
Spain free
Poland free
UK free
India free
Japan free
Korea, Republic Of free
Poland free
Russia free
Turkey free
USA free
Korea, Republic Of free
Ukraine free
Available for devices
iPhone4, iPad2Wifi, iPad23G, iPhone4S, iPadThirdGen, iPadThirdGen4G, iPhone5, iPodTouchFifthGen, iPadFourthGen, iPadFourthGen4G, iPadMini, iPadMini4G, iPhone5c, iPhone5s, iPadAir, iPadAirCellular, iPadMiniRetina, iPadMiniRetinaCellular, iPhone6, iPhone6Plus, iPadAir2, iPadAir2Cellular, iPadMini3, iPadMini3Cellular, iPodTouchSixthGen, iPhone6s, iPhone6sPlus, iPadMini4, iPadMini4Cellular, iPadPro, iPadProCellular, iPadPro97, iPadPro97Cellular, iPhoneSE, iPhone7, iPhone7Plus, iPad611, iPad612, iPad71, iPad72, iPad73, iPad74, iPhone8, iPhone8Plus, iPhoneX, iPad75, iPad76, iPhoneXS, iPhoneXSMax, iPhoneXR, iPad812, iPad834, iPad856, iPad878, iPadMini5, iPadMini5Cellular, iPadAir3, iPadAir3Cellular, iPodTouchSeventhGen, iPhone11, iPhone11Pro, iPadSeventhGen, iPadSeventhGenCellular, iPhone11ProMax, iPhoneSESecondGen, iPadProSecondGen, iPadProSecondGenCellular, iPadProFourthGen, iPadProFourthGenCellular,